Namakwarooiklapperbos
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Namakwarooiklapperbos (Erythrophysa alata) is 'n boom wat inheems is in Namibië en Suid-Afrika. Dit kom onder andere voor in in rotsagtige hellings in Namakwaland. Die boom het drie lobbige vrugte wat soos rooi ballonne lyk. Die boom se FSA-nommer is 436.1.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads