Namakwavy

From Wikipedia, the free encyclopedia

Namakwavy
Remove ads

Die Namakwavy (Ficus cordata) is 'n boom en is beperk tot dor habitatte in die weste van Suid-Afrika. Die boom is dikwels die grootste en opvallendste boom in die landskap. Die boom se FSA-nommer is 51.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Cabinda, Kameroen, Katar, Namibië, Oman en die Verenigde Arabiese Emirate.

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads