Njalaboom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die njalaboom (Xanthocercis zambesiaca) kan 'n groot boom word. Die boom kom voor in eSwatini, deur die Laeveld, langs die Limpoporivier tot in die sentrale deel van die Zambezivallei. Dit is inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.[1]
Dit groei op rivieroewers en soms op miershope. Die vrug is gewoonlik 'n peul met 'n enkele saad. Die boom se FSA-nommer is 241.[2]
Remove ads
Galery
loof blomme vrugstadiumbloeiwyses ryp vrugte
Verwysings
Bronne
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads