Orlando Pirates FC
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Orlando Pirates is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub in Johannesburg. Die klub word in 1937 in Orlando, Soweto gestig maar skuif later na Parktown. Hulle tuisveld is die Orlandostadion. The Bucs (hulle bynaam) het reeds baie kompetisies gewen, bv. agt keer die nasionale titel van Suid-Afrika (waarby vier keer vir die NPSL) en in 1995 (as eerste Suid-Afrikaanse span) die CAF Kampioene-liga.


Die naam 'Pirates' is ontleen van die 1940-film "The Sea Hawk" waarin Errol Flynn speel.[1]
Pirates ondervind strawwe mededinging van die ander spanne uit Soweto, soos Kaizer Chiefs. Die Soweto Derby tussen dié twee spanne is een van die bekendste derbies in Afrika.
Remove ads
Erelys
- Kampioen van Suid-Afrika (9)
- 1970/71, 1972/73, 1974–75, 1975–76, 1993–94, 2000–01, 2002–03, 2010–11, 2011–12
- (naaswenner (9): 1999–00, 2004–05, 2005–06, 2008–09, 2017–18, 2018–19, 2022–23, 2023–24, 2024–25)
- 1973, 1974, 1975, 1980, 1988, 1996, 2011, 2014, 2023, 2024
- (naaswenner (10): 1971, 1976, 1977, 1981, 1984, 1998, 2006, 2016, 2017, 2025)
- 1995
- CAF Superbeker
- 1995
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads