Outeniekwakreupelhout
spesie van die speldekussings From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die outeniekwakreupelhout (Leucospermum glabrum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge. Die struik word tot 1 tot 2 m groot en dra blomme van Augustus tot Oktober.
In Engels staan dit as die Outeniqua Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 84.3.[1]
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads