Overstrand Plaaslike Munisipaliteit

plaaslike munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Overstrand Plaaslike Munisipaliteit
Remove ads

Die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Overberg-distrik in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Overstrand
Thumb
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Tipe Plaaslike munisipaliteit
Munisipale kode WC032
Burgemeester Dr Annelie Rabie (DA)
Hoofstad Hermanus
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 1 708 km²  
Bevolking 80,432 (2011)
Thumb
Die Anglikaanse St. Patrick-kerk op Hermanus.
Remove ads

Nedersettings

Die Overstrand bestaan uit die volgende dorpe:

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads