Lys van munisipaliteite in Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia

Lys van munisipaliteite in Suid-Afrika
Remove ads

Hierdie is 'n lys van munisipaliteite van Suid-Afrika.

Thumb
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Grootste munisipaliteite

In 2007 was daar 6 munisipaliteite met meer as 1 miljoen inwoners[1] en 8 met tussen 500,000 en 1 miljoen inwoners (in 2001 was daar 6). Munisipaliteite in die lys sluit dikwels verskeie dorpe in, met sommige wat bestaan uit honderde klein nedersettings wat naby aan mekaar geleë is. Dit is gewoonlik munisipaliteite wat in die voormalige tuislande geleë is (soos kaNgwane, QwaQwa en Transkei) waar verspreide nie-Westerse nedersettings geprakseer is.

Remove ads

Gauteng

Gauteng is verdeel in drie metropolitaanse munisipaliteite en drie distriksmunisipaliteite. Die distriksmunisipaliteite is onderverdeel in nege plaaslike munisipaliteite.

Remove ads

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal is verdeel in een metropolitaanse munisipaliteit en tien distriksmunisipaliteite. Die distriksmunisipaliteite is onderverdeel in vyftig plaaslike munisipaliteite.

Meer inligting Naam, Kode ...
Remove ads

Limpopo

Limpopo is verdeel in vyf distriksmunisipaliteite wat verder onderverdeel is in vyf-en-twintig plaaslike munisipaliteite.

Meer inligting Naam, Kode ...
Remove ads

Mpumalanga

Mpumalanga is verdeel in drie distriksmunisipaliteite wat onderverdeel is in agtien plaaslike munisipaliteite.

Remove ads

Noord-Kaap

Die Noord-Kaap is verdeel in vyf distriksmunisipaliteite wat onderverdeel is in sewe-en-twintig plaaslike munisipaliteite in terme van die Wet op Munipale Strukture van 1998 en een verteenwoordigende raad in terme van die Oorgangswet op Plaaslike Regering van 1993.

Meer inligting Naam, Kode ...

Notas:

  • a Die grondgebied van die Orania Verteenwoordigende Oorgangsraad is nie afgebaken nie.
Remove ads

Noordwes

Noordwes is verdeel in vier distriksmunisipaliteite wat onderverdeel is in twintig plaaslike munisipaliteite.

Meer inligting Naam, Kode ...
Remove ads

Oos-Kaap

Die Oos-Kaap is onderverdeel in twee metropolitaanse munisipaliteite en ses distriksmunisipaliteite. Die distriksmunisipaliteite is verder onderverdeel in agt-en-dertig plaaslike munisipaliteite.

Meer inligting Naam, Kode ...
Remove ads

Vrystaat

Die Vrystaat is verdeel in vyf distriksmunisipaliteite wat onderverdeel is in twintig plaaslike munisipaliteite

Meer inligting Naam, Kode ...

Wes-Kaap

Die Wes-Kaap is verdeel in een metropolitaanse munisipaliteit en vyf distriksmunisipaliteite. Die distriksmunisipaliteite is onderverdeel in vier-en-twintig plaaslike munisipaliteite.

Meer inligting Naam, Kode ...
Remove ads

Notas

    1 Die setel van die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit is geleë buite die gebied, in die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.
    2 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Buffalo City Plaaslike Munisipaliteit uitgesny van die Amathole-distriksmunisipaliteit en het dit 'n metropolitaanse munisipaliteit geword.
    3 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is Mbizana en Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteite na onderskeidelik die O.R. Tambo na Alfred Nzo-distriksmunisipaliteite oorgedra.
    4 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Motheo-distriksmunisipaliteit ontbind en Mangaung Plaaslike Munisipaliteit is opgegradeer na 'n metropolitaanse munisipaliteit. Die Naledi en Mantsopa Plaaslike Munisipaliteite is onderskeidelik na die Xhariep- en Thabo Mofutsanyane-distriksmunisipaliteite oorgeplaas.
    5 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Metsweding-distriksmunisipaliteit en die plaaslike munisipaliteite daaronder ontbind en by Stad Tshwane ingelyf.
    6 Die setel van die Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit is buite die gebied geleë, in die Umdoni Plaaslike Munisipaliteit.
    7 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Kagisano en Molopo Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt met die kode NW397. 'n Naam moet nog vasgestel word.

    Remove ads

    Sien ook

    Verwysings

    Eksterne skakels

    Loading related searches...

    Wikiwand - on

    Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

    Remove ads