Treurharpuisboom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Treurharpuisboom (Ozoroa engleri) is 'n boom wat tot 8 m hoog kan word maar groei normaalweg as 'n sterk struik. Dit kom voor in oop bosveld op droë, sanderige vlaktes en rotsagtige heuwelhange aangetref in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Die boom is ook inheems in Eswatini en Mosambiek.
Die boom se FSA-nommer is 371.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads