Panay
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Panay is een van die groter eilande van die Filippyne. Die eiland lê in die middelste eilandgroep, genaamd Visayas. Volgens die laatste amptelike volkstelling van 2010 het Panay ongeveer 4,0 miljoen inwoners op 'n oppervlakte van 12 011 km². Die provinsies Antique, Aklan, Capiz en Iloilo is hier geleë. Die mees prominente stad van die eiland is Iloilo Stad, die hoofstad van Iloilo. Hierdie stad is tewens die sentrum van die streek Western Visayas.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Panay.- (en) Toerisme-inligting oor Panay op Wikivoyage
- (en) "Panay". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 April 2020.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
