Perdepram
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Perdepram (Zanthoxylum davyi) - voorheen Fagara davyi - is 'n boom wat hoofsaaklik in bergwoude voorkom in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. Die onderskeidende kenmerk van die boom is die knopperige dorings op die stam. In Engels staan die boom bekend as Forest knobwood en die alternatiewe plaaslike naam is Bosknophout.

Die boom se FSA-nommer is 254.[1]
Remove ads
Sien ook
Bronnelys
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads