Poolvos

From Wikipedia, the free encyclopedia

Poolvos
Remove ads

Die poolvos (Vulpes lagopus) is ’n klein jakkals wat inheems is aan die Arktiese streke van die Noordelike Halfrond en algemeen voorkom op die Arktiese toendra.[1][2] Hulle is goed aangepas om in koue toestande te leef. Hul dik pels is bruin in die somer en wit in die winter.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die diere is van 46 tot 68 cm lank, met ’n ronde lyfvorm om die ontsnapping van hitte te verminder.

Die poolvos se prooi is klein diere soos lemmings, vis en seevoëls. Hulle eet ook insekte, seewier en bessies. Hulle bly in pare tydens die paarseisoen en maak hul kleintjies saam groot.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads