Protorhus

Plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Protorhus
Remove ads

Protorhus is 'n genus van plante in die Anacardiaceae familie, met drie bekende spesies waarvan een endemies aan Suid-Afrika en twee aan Madagaskar is.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Op 25 Oktober 2022 was daar drie spesies wat aan die genus hoort:[1]

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads