Rooiboekenhout

From Wikipedia, the free encyclopedia

Rooiboekenhout
Remove ads

Die Rooiboekenhout (Protorhus longifolia) is 'n boom wat voorkom vanaf die Oos-Kaap tot noord van KwaZulu-Natal. Hulle groei op die rande van woude en langs riviere. Die boom het enkelvoudige blare met opvallende are aan die onderkant. Die bas skei 'n klewerige gom af wat by die maak van assegaaie gebruik is om die steel in die lem te heg. Die boom se FSA-nommer is 364.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Protorhus longifolia

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads