Pwasa

From Wikipedia, the free encyclopedia

Pwasa
Remove ads

Pwasa of poewasa (van Sanskrit: upvaasa) is een van die belangrikste aspekte van Islam. Dit beteken om te vas. Die vas word uitgevoer volgens die Islamitiese jurisprudensie (Fikh). In die Islamitiese reg beteken pwasa om nie te eet en te drink gedurende die dag nie. Hierdie vas vind plaas gedurende die heilige maand van Ramadan. Dit word beskou as een van die Vyf Pilare van die Islam.

Meer inligting Vyf Pilare van die Islam ...
Thumb
Iftar in Kaïro, Egipte
Remove ads

Eksterne skakels

  • (en) "Ṣawm". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Maart 2019.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads