Rand
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die woord rand of Rand kan moontlik verwys na:
Geld en besigheid
- Die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die rand
- Krugerrand, Suid-Afrikaanse goue muntstuk
- Randhere, term wat gebruik word om die entrepreneurs aan te dui wat die diamant- en goudmynbedrywe in Suid-Afrika in sy pioniersfase beheer het
Natuur
- 'n Rand (natuurverskynsel)
Plekke
- Witwatersrand, platorand wat deur die Gauteng-streek, Suid-Afrika loop; algemeen verkort tot die Rand (die Rand in Afrikaans), en geassosieerde stedelike gebied (Groter Johannesburg)
- Randburg, gebied in Gauteng provinsie
- Midrand, gebied in Gauteng provinsie
- Randfontein, dorp in Gauteng provinsie
Mense
- Rand (voornaam)
- Rand (van)
- Ayn Rand, Russies-Amerikaanse romanskrywer en filosoof
- Rand Paul, Amerikaanse politikus en voormalige oogarts
Organisasies
- RAND Korporasie, Amerikaanse dinktenk
- Rand Klub, die oudste ledeklub in Johannesburg
- Randse Afrikaanse Universiteit, 'n afgedankte universiteit wat nou deel is van die Universiteit van Johannesburg
Vervoer
- Randse Lughawe, lughawe naby Johannesburg
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir rand.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
