Randfontein
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Randfontein is 'n goudmynboudorp in Wesrand in die weste van Gauteng, Suid-Afrika. Die dorp lê tussen Carletonville en Krugersdorp, en is 45 km wes van Johannesburg.
Remove ads
Geskiedenis
Ná die ontdekking van goud was daar 'n geskarrel na grond in die Witwatersrand en het sir J.B. Robinson die plaas Randfontein in 1886 gekoop. Die dorp is in 1890 op die plaas gestig om die goudmynbedrywighede van die Randfontein Estates-goudmynmaatskappy te bedien. Randfontein was eers deel van Krugersdorp, maar het op 1 Januarie 1929 'n onafhanklike munisipaliteit geword. Die spoorlyn vanaf Krugersdorp het die dorp in 1895 bereik.
Remove ads
Distrik
Die distrik is 813 km² groot. Behalwe goud en uraan is mielies, groente en suiwelprodukte van ekonomiese belang.
Onderwys
Die skole in Randfontein sluit in:
- Hoërskool Jan Viljoen[2]
- Phahama Sekondêre Skool[3]
Sien ook
Bronne
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
