Wesrand-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Wesrand-distriksmunisipaliteit is een van die 2 distriksmunisipaliteite in Gauteng. Die setel van die munisipaliteit is in Randfontein. Die meeste inwoners van die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC48.
| |||
| Provinsie | Gauteng | ||
| Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
| Munisipale kode | DC48 | ||
| Plaaslike munisipaliteite | Mogale City, Rand West City, Merafong City | ||
| Hoofstad | Randfontein | ||
| Burgemeester | M. Nawa (ANC) | ||
| Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Xhosa | ||
| Oppervlakte | 4 087 km² | ||
| Bevolking | 820 995 (2011) | ||
Remove ads
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
- Bojanala Platinum (DC37) in die noorde
- Stad Tshwane (TSH) in die noordooste
- Stad Johannesburg (JHB) in die ooste
- Sedibeng (DC42) in die suidooste
- Dr. Kenneth Kaunda (DC40) in die suidweste
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit (het) bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Remove ads
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Geslag
Etniese groepering
Ouderdom
Remove ads
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.
- Bevolking 18 en ouer: 535 436 [71.95% van die totale bevolking]
- Totale stemme: 267 225 [35.91% van die totale bevolking]
- Stempersentasie: 49.91% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
