Ritchie

gehug in die Noord-Kaap From Wikipedia, the free encyclopedia

Ritchiemap
Remove ads

Ritchie is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is net wes van die Modderrivier en is die eerste dorpie wat deur die Britte tydens die Tweede Vryheidsoorlog in die Slag van die Twee Riviere verower is. Die volgende geveg het by Koedoesberg, sowat 15 km wes van Ritchie plaasgevind. Ritchie en die dorpie Modderrivier is die middelpunt van die uitgebreide besproeiingsnedersetting wat deur kanale van die Rietrivier gevoed word. Die N12 nasionale pad gaan naby Ritchie verby. Ritchie is 40 km suid van Kimberley geleë.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads