Riviernaboom

From Wikipedia, the free encyclopedia

Riviernaboom
Remove ads

Die riviernaboom (Euphorbia triangularis) is 'n doringrige, vetplantagtige, kandelaaragtige boom wat tot 18 m hoog word. Die boom kom aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Gqeberha tot by Mosambiek en Eswatini voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom se FSA-nommer is 356.[1]

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads