Robsonodendron
Plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Robsonodendron is 'n genus van bome wat behoort tot die familie Celastraceae. Die genus is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika.
Remove ads
Spesies
Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Robsonodendron eucleiforme (Eckl. & Zeyh.) R.H.Archer
- Robsonodendron maritimum (Bolus) R.H.Archer
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads