Robsonodendron maritimum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die duinesybas (Robsonodendron maritimum) is 'n struik wat deel van die Celastraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Remove ads
Die boom se FSA-nommer is 413.1.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads