Roedtan

dorp in Springbokvlakte, Limpopo, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Roedtanmap
Remove ads

Roedtan is 'n klein dorpie op die Springbokvlakte in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Nabygeleë dorpe sluit in Naboomspruit en Marble Hall. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 98 gehad, waarvan 16% Blank was.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Geskiedenis

Die dorpie is op die plaas Bysonderheid uitgelê en in 1956 tot 'n dorp geproklameer. Die naam is 'n vervorming van die Nederlandse woord vir rottang.

Distrik

Die N11 nasionale pad gaan deur Roedtan. Daar word veral koring verbou in die distrik.

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads