Strychnos henningsii

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Strychnos henningsii
Remove ads

Strychnos henningsii is 'n struik of 'n boom wat deel van die Loganiaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Somalië, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...

In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap.

Remove ads

Galery

Sien ook

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads