Artabotrys monteiroae

Boom spesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Artabotrys monteiroae
Remove ads

Die rooihaakbessie (Artabotrys monteiroae) is 'n struik of klein boom wat tot 10,5 m hoog kan word. Die spesie is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom dit in die KwaZulu-Natal en Limpopo voor.

Kitsfeite Rooihaakbessie, Bewaringstatus ...

Die boom se FSA-nommer is 105.2.[1]

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads