Rooivy
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die rooivy (Stoeberia arborea) is 'n struik en die grootste lid van die Aizoaceae. Dit kom in die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Namibië voor, die meeste word in die Richtersveld gevind. Die struik word tot 5 m hoog en sy FSA-nommer is 103.4.[1] Die struik dra klein wit blommetjies en blom vanaf Julie tot Augustus.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads