Roraima

From Wikipedia, the free encyclopedia

Roraima
Remove ads

Roraima (Portugese uitspraak: [ʁoˈɾajmɐ]) is die ylbevolkste en mees noordelike van die 26 deelstate in Brasilië. Roraima se hoofstad en grootste stad, Boa Vista, het 'n bevolking van 266 901 in 2010 gehad.

Kitsfeite
Remove ads

Demografie

Etniese groepe in 2007

Etniese groep Persent Bevolking
Bruin 68,8% 278 000
Wit 20,0% 81 000
Swart 7,4% 29 000
Ander 3,8% 15 000
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads