Sergipe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sergipe
Remove ads

Sergipe (uitgespreek [sɛʁˈʒipi]) is die kleinste van die 26 state van Brasilië. Sergipe se hoofstad en grootste stad, Aracaju, het 'n bevolking van 505 286 in 2006 gehad. Sergipe is in die noordooste van die land geleë en word deur die deelstaat Bahia in die suide en weste, Alagoas in die noorde en die Atlantiese Oseaan in die ooste begrens.

Kitsfeite
Remove ads

Demografie

Etniese groepe

Etniese groep Persent Bevolking
Bruin 61,08% 1 240 000
Wit 31,21% 634 000
Swart 7,22% 146 000
Ander 0,49% 10 000
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads