Ruimtependeltuig Enterprise
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ruimtependeltuig Enterprise (NASA-kenteken: OV-101) was NASA se eerste ruimtependeltuig. Dit is gebou vir NASA as deel van die Ruimtependeltuigprogram om toetsvlugte in die atmosfeer uit te voer.[1] Dit is gebou sonder enjins of 'n funksionele hitteskild en was dus nie in staat om na die ruimte te reis nie. Dit is onthul op 17 September 1976.[2]

- Ruimtependeltuig Enterprise word na New York vervoer.
- Ruimtependeltuig Enterprise word by die Intrepid Museum afgelewer.
- Ruimtependeltuie Enterprise en Discovery neus-teen-neus.
Remove ads
Sien ook
Eksterne skakels
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads