Ruimtependeltuig Discovery

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ruimtependeltuig Discovery
Remove ads

Thumb Ruimtependeltuig Discovery (NASA kenteken: OV-103) was 'n NASA-ruimtependeltuig en is vir die eerste keer gevlieg op 30 Augustus 1984, Discovery was die derde operasionele ruimtependeltuig (uitgesluit toets ruimtependeltuig Enterprise). Die ruimtependeltuig was lank operasioneel en het beide navorsing sowel as sendings vir monteerwerk aan die Internasionale Ruimtestasie voltooi.

Thumb
Ruimtependeltuig Discovery, 1998 (NASA)

Die naam van hierdie tuig kom van die skip HMS Discovery wat ontdekkingsreisiger James Cook op sy derde en laaste groot vaart vergesel het.


Remove ads

Vlugte

39 vlugte in totaal

Meer inligting Datum, Missie ...
Remove ads

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads