Duikerbessie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Duikerbessie
Remove ads

Die duikerbessie (Sclerocroton integerrimus) is 'n bladwisselende struik of 'n boom wat deel van die Euphorbiaceae familie is. Die spesie is inheems aan die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die manlike en vroulike blomme word op dieselfde aar gedra. Die vrugte bestaan uit 'n drielobbige, houtagtige kapsule, ongeveer 1,5 cm in deursnee. Elke lob het twee horings en die vrug word oranje wanneer dit ryp word. In Engels staan die boom bekend as die Duiker-berry tallow-tree. Die boom se FSA-nommer is 343.

Remove ads

Sinonieme

  • Excoecaria hochstetteriana Müll.Arg
  • Excoecaria integerrima (Hochst.) Müll.Arg.
  • Excoecaria reticulata (Hochst.) Müll.Arg.
  • Sapium armatum Pax & K.Hoffm.
  • Sapium integerrimum (Hochst.) J.Léonard
  • Sapium reticulatum (Hochst.) Pax
  • Stillingia integerrima (Hochst.) Baill.
  • Sclerocroton reticulatus Hochst.
  • Tragia integerrima Hochst.
  • Tragia natalensis Hochst.

Galery

Sien ook

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads