Rooipeer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die rooipeer (Scolopia mundii) is 'n boom en kan tot 15 meter hoog raak maar is normaalweg kleiner. Die boom kom in Afromontane woud voor vanaf Kaapstad tot in die noordelike Drakensberg en wes van Gauteng. Hulle is ook inheems in Eswatini en Lesotho. Die boom se FSA-nommer is 496.[1] Die boom staan ook as die bergsaffraan, bergsaffraanhout en klipdoring bekend.
Remove ads
Galery
- 'n Volgroeide rooipeer in Kaapstad.
Sien ook
Verwysings
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads