Scolopia

Plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Scolopia
Remove ads

Scolopia is 'n genus wat deel is van die familie Salicaceae. Die genus is inheems in Afrika, Asië, Australië en Madagaskar.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Daar is 43 spesies wat tot die genus hoort en vyf kom in Suid-Afrika voor.[1]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads