Karookoeniebos

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Karookoeniebos
Remove ads

Die Karookoeniebos (Searsia burchellii), voorheen Rhus burchellii, is 'n struik of klein boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems is aan die droër gedeeltes van die Noord-Kaap, Wes-Kaap en die Vrystaat asook Lesotho en Namibië. Die spesie kan tot 5 m hoog word en sy FSA-nommer is 379.[1] Die plant is gehard, dit weerstaan ryp en droogtes.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die blommetjies is klein en roomkleurig, die boom blom van April tot Mei. Die vruggies verskyn van Mei tot Julie.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads