Searsia keetii
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die skraalkaree (Searsia keetii) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor.
Die boom se FSA-nommer is 384.5.[1]
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads