Searsia pyroides var. integrifolia
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bergtaaibos (Searsia pyroides var. integrifolia) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom ook in Eswatini en Mosambiek voor.
Die boom se FSA-nommer is 392.3.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads