Cliffortia recurvata

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die sekelblaarrysbos (Cliffortia recurvata) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Kogelberg, tussen die Steenbrasrivier en Palmietrivier voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 16 km² en die spesie word bedreig deur te veel brande.

Kitsfeite Sekelblaarrysbos, Bewaringstatus ...

Die plant is deel van die fynbos-bioom. Die boom se FSA-nommer is 145.14.[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads