Serer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Serer is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 1,9 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Serer-volk gepraat en is een van die belangrike tale in Senegal, naas die amptelike taal Frans. Serer is een van die nasionale tale van dié land.[2] Daarbenewens word Serer in die aangrensende lande Gambië en Mauritanië gepraat.
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Serer (volk).
Serer is die naaste verwant aan Fula en Wolof. Afhangende van die gebied word Serer met die Arabiese of die Latynse alfabet geskryf.
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads