Fula

taal van Wes-Afrika van die Senegambiese tak van die Niger-Kongo taalfamilie From Wikipedia, the free encyclopedia

Fula
Remove ads

Fula, Fulani of Fulfulde (Fulfulde, Pulaar, Pular) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 30 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Fula-volk gepraat en is ná Arabies, Frans, Engels, Swahili en Hausa die belangrikste taal in Afrika.

Thumb
Verspreiding van Fula in Niger
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Fula (volk).
Kitsfeite Fula Fulfulde, Amptelike status ...

Fula is 'n handelstaal in Wes-Afrika en word deur miljoene se mense óf as moedertaal óf as tweede taal gebesig. Fula is die naaste verwant aan Serer en Wolof. Afhangende van die gebied word Fula met óf die Arabiese óf die Latynse alfabet geskryf. Die bekendste woord is waarskynlik Burkinabé, die demoniem vir Burkina Faso se bevolking, wat "mans of vrouens" beteken.[2]

Fulfulde is die belangrikste van die Atlantiese tale en word in die Sahel-streek in lande soos Benin, Burkina Faso, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Mali, Mauritanië, Niger, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Togo en Tsjad gepraat.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads