Silwerblaarmelkpruim
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die silwerblaarmelkpruim (Englerophytum natalense) is 'n klein tot middelgroot boom wat in Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe voorkom. In Suid-Afrika groei die boom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Die boom groei hoofsaaklik onder die kruin van die woud of in beboste klowe. Die jonger blare is met donkerbruin hare bedek terwyl die ouer blare silwer is aan die onderkant met 'n spits-lopende blaarpunt. Die boom se FSA-nommer is 582.[2]
Remove ads
Remove ads
Fotogalery
- Loof van 'n Silwerblaarmelkpruim, KwaZulu-Natal Nasionale Botaniese Tuin, Pietermaritzburg
- Ryp vrugte
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads