Silwersulfaat
chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Silwersulfaat is 'n sout van silwer met swaelsuur met die formule Ag2SO4.
Remove ads
Kristalstuktuur
Silwersulfaat kristalliseer in die ortorombiese thénardietstruktuur (natriumsulfaat-V) wat die H17-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie verteenwoordig.[7]
Bo 430 °C gaan dit oor in 'n heksagonale struktuur wat isostruktureel is met die Na2SO4-I-struktuur.[3] Die oorgangsentalpie is ΔtH= 19,3 (1,0) [kJ/mol][6]
Chemiese eienskappe
Dit kan uit silwernitraat en swaelsuur vervaardig word:[8]
Remove ads
Gebruike
Dit word veral gebruik om voorwerpe met silwer te plateer.[8]
Silwersulfaat kan as 'n alternatief vir silwerchloried in verwysingselektrodes gebruik word. Dit is veral aantreklik in toepassings wat sensitief is vir chloriedione. Onmiddellik bruikbare verwysingselektrodes van hierdie tipe is deur middel van skermdrukmetodes vervaardig.[9]
Die reduksiepotensiaal is:
Silwersulfaat word ook as katalisator gebruik bv. vir die verbranding van roet wat uit dieser vrygetel word.[3]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads