Sint Eustatius
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sint Eustatius (Nederlands: [sɪnt øːˈstaːtsijʏs], ) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot in 2010 het Sint Eustatius deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.[5]



Die amptelike taal is Nederlands en die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is Oranjestad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 21 km² en het 'n bevolking van 3 242 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.[6]
Remove ads
Etimologie
Die naam van die eiland is die Nederlandse naam van Eustachius van Rome, 'n legendariese Christenmartelaar wat in Spaans San Eustaquio en in Portugees Santo Eustáquio of Santo Eustácio genoem word.
Verwysings
Bronnelys
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads