Skipskop
terrein wes van Waenhuiskrans waar die dorpie Skipskop geleë was From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die terrein wes van Waenhuiskrans waar die dorpie Skipskop geleë was, vorm nou deel van die Overbergtoetsbaan. Skipskop het bekendheid verwerf deur die gelyknamige liedjie van David Kramer.
Teen 1960 het die bevolking op 125 mense gestaan wat 'n bestaan gemaak het as vissers en bestaansboere. In 1984 is die dorpie en omliggende plase onteien, ontruim en deur Krygkor (tans Denel) oorgeneem. Dit sluit aan by die De Hoop-natuurreservaat.
Verskeie groot skepe het hier gestrand.[2] Die bekendste hiervan is die Maid of the Thames in 1848 en die Willem de Zwijger in 1863.
Remove ads
Bibliografie
- Snyman, Dana: Anderkant die scrap. Kaapstad: Human & Rousseau, 2007. ISBN 0-7981-4714-8
- Snyman, Dana: Skipskop, Koebaai. Wegbreek, Februarie-Maart 2005.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads