Pynbos
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die pynbos (Smodingium argutum) 'n struik of 'n boom wat voorkom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Lesotho. Die boom is giftig, die melkerige sap veroorsaak 'n uitslag, blase en swelling met ongemak vir 'n geruime tyd. In Engels staan die boom bekend as agony bush.
Die boom se FSA-nommer is 367.[1] Smodingium is 'n monotipiese takson met slegs die pynbos as spesie.
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads