Sochi Autodrom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Sochi Autodrom (Russies: Сочи Автодром),[2] ook bekend as die Sotsji Internasionale Straatbaan en die Sotsji Olimpiese Parkbaan, is 'n 5 848 km lange Formule Een-motorrenbaan in die ontspanningstad Sotsji langs die Swartsee in Rusland.[3][4]
Die baan is soortgelyk aan die Circuit Gilles Villeneuve en die Sydney Olimpiese Parkbaan, omrede dit rondom 'n Olimpiese stadion gebou is; in hierdie geval die Sotsji Olimpiese Park, plek van die Olimpiese Winterspele 2014.
Dit huisves die Russiese Grand Prix, 'n wêreldkampioenskapsren, sedert 2014, aanvanklik vir 'n sewejaarkontrak.
Remove ads
Wenners van die Russiese Grand Prix te Sotsji
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads