2018 Russiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2018 Formule Een Russiese Grand Prix is op 30 September 2018 op die Sochi Autodrom in Rusland gehou. Dit was die sestiende wedren van die 2018-seisoen gewees.
Remove ads
Bande deur Pirelli beskikbaar gestel
Uitslag
Remove ads
Kwalifisering
Vyf renjaers moes hul enjins tydens kwalifisering laat vervang, nl. die Red Bull-jaers Max Verstappen en Daniel Ricciardo, die Toro Rosso-jaers Pierre Gasly en Brendon Hartley en McLaren-bestuurder Fernando Alonso. Hiermee het hulle almal die maksimum aantal toegelate enjins per seisoen oorskry, en elkeen ontvang hiervoor 'n roosterstraf van tussen 30 en 40 plekke. Daarbenewens het Verstappen en Ricciardo ook hul ratkaste laat omruil, wat albei 'n ekstra straf van vyf wegspringplekke besorg.[1] Verstappen word met nog drie wegspringplekke beboet omrede hy 'n geel vlag tydens kwalifisering geïgnoreer het.[2] Hartley en McLarenjaer Stoffel Vandoorne kry later nog meer strawwe; Hartley het nog 'n paar onderdele van sy enjin vervang, terwyl Vandoorne 'n ratkas moes omruil.[3]
Uitslag
Remove ads
Wedren
Renuitslag
Puntestand ná die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads