2019 Russiese Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2019 Russiese Grand Prix
Remove ads

Die 2019 Formule Een Russiese Grand Prix is op 29 September 2019 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die 16de wedren van die seisoen gewees.

Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste ronde ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Sotsji verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Uitslag

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
Notas
  • Max Verstappen en Pierre Gasly het albei roosterstrawwe van 5 plekke ontvang, weens hul ruiling van meer onderdele as die toegelate kwota.[1][2]
  • Robert Kubica en Daniil Kvyat moes albei agter wegspring, want hulle het meer enjinonderdele vervang as wat die kwota toegelaat het.[3][4] Boonop het Kvyat nie oorspronklik gekwalifiseer nie, maar hy is wel toegelaat om die wedren begin, want hy het tydens die vrye oefening vinnig genoeg gery.[5]
  • Alexander Albon ontvang 'n roosterstraf van 5 plekke, weens sy ruiling van meer onderdele as die toegelate kwota.[6] Na 'n ongeluk in die kwalifisering het hy die vloer, ratkas en enjin van sy motor laat vervang, wat hom gedwing het om uit die kuipe weg te spring.[7]
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2019 Russiese Grand Prix.
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2019 Russiese Grand Prix.
Remove ads

Wedrenuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Nota

* Lewis Hamilton ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte tydens die wedren.

Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads