Soelawesi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Soelawesi (vroeër bekend as Celebes), die wêreld se elfde grootste eiland, beslaan 'n oppervlakte van 180 680,7 km² en word begrens deur die Floressee in die suide, die Celebessee in die noorde, die Molukkesee in die noordooste en die Bandasee in die suidooste. Soelawesi is die derde grootste en mees oostelike van die vier Groot Soenda-eilande asook die vierde grootste eiland van die eilandnasie Indonesië. Dit is oos van Borneo, suid van die Filippyne, wes van die Molukke en noord van die Klein-Soenda-eilande langs die ewenaar geleë. Die Javasee word in die weste deur die Straat van Makassar met die Celebessee verbind. Soelawesi het in 2014 'n bevolking van 18 455 058 gehad.
Remove ads
Geografie
Provinsies
Stede
Remove ads
Produkte
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Soelawesi. |
- (en) Toerisme-inligting oor Soelawesi op Wikivoyage
- (en) "Celebes". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 April 2020.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads