Kaapse wildepiesang
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Kaapse wildepiesang (Strelitzia alba) is 'n boom wat endemies is aan die Wes-Kaap en tussen Knysna en Humansdorp voorkom. Dit het eenvoudige blomhofies met wit blomme. Die spesie staan ook as die Kaapse strelitzia bekend.
Blomme 'n Bos Kaapse wildepiesangs Kaapse wildepiesangs groei in 'n tuin
Remove ads
Sien ook
Bronne
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads