Strumaria

plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Strumaria
Remove ads

Strumaria (sneeuvlokkies) is 'n blomplant genus wat tot die familie Amaryllidaceae hoort. Die blomplante is meerjarig en geofiete.[1] Daar is 28 spesies in die genus[2] en hulle is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en Namibië. Plante van die genus groei meestal in die winterreën gebiede.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Remove ads

Verwysings

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads