Swartbas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Swartbas (Diospyros whyteana) is 'n klein boom of struik wat voorkom in al provinsies van Suid-Afrika behalwe die Noord-Kaap. Dit is ook inheems in Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Remove ads
Remove ads
Fotogalery
- Klein wit blommetjies met 'n aangename geur.
- 'n Medium-groot boom in Kirstenbosch.
- Swartbas kan in verskeie vorme gesnoei word.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Diospyros whyteana. |
Bronnelys
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads